Duitsland en die Anglo-Boereoorlog German publications on the Anglo-Boer War / Duitse publikasies oor die Anglo-Boereoorlog / Deutsche Publikazionen über den Anglo-Burenkrieg, Nicol Stassen & Ulrich van der Heyden : book review
2007
Na afloop van die 100-jarige herdenking van die Anglo-Boereoorlog (1999-2002) kry aktiewe deelnemers daaraan deesdae dramaties meer nagrus, wat op 'n afname in belangstelling in die oorlog dui. Dit beteken egter nie dat die belangstelling en as gevolg daarvan die stroom publikasies oor hierdie veelbewoe tydperk opgedroog het nie. Toonaangewend met sulke publikasies is Protea Boekhuis en sy grootbaas, Nicol Stassen. Dit wek dus nie verbasing nie dat hy persoonlik medesamesteller van hierdie waardevolle publikasie is.
- Correction
- Source
- Cite
- Save
- Machine Reading By IdeaReader
0
References
0
Citations
NaN
KQI