Eers hoekom, dan liefde, hoop : aktueel

2016 
Eintlik wou ek skryf oor idiokrasie of Guptakrasie wat lyk of dit die demokrasie in Suid-Afrika vervang het. Ek kan dink dat baie al keelvol vir die onderwerp is. Baie is gese oor Christelike gehoorsaamheid aan die owerheid (Romeine 13 en die vyfde gebod). Hoewel 'n hunkering hieragter skuil vir goeie leiers en verbetering in die land, is daar 'n dieperliggende vraag: Hoe? Waar begin 'n mens? Dit is die vraag wat leef by die mense wat lief is vir Suid-Afrika en hoop op verbetering. Hoe doen 'n mens dit?
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []