language-icon Old Web
English
Sign In

In Memoriam- D.J Van Rooy

1965 
Dit was die voorreg van die Redaksie om by twee vorige geleenthede ’n waarderingsgedagte oor prof. D. J. van Rooy uit te spreek. M aar toe was hy nog by ons, hoewel hy sekere gevorderde stadia bereik het. Dit is m et ’n gevoel van sm art dat hierdie derde skrywe geskied. Volgens ons bereke- ning was daar nog soveel vir horn om te verrig. In die raads- plan van God is sy aardse taak afgehandel.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []