Dubbele leesplesier Duskant die donker / Before it darkens, C. Vos : resensie

2011 
Na vyf digbundels verskyn Duskant die donker / Before it darkens as 'n keur uit Cas Vos se gedigte, met vertalings deur Leon de Kock, wat ook 'n vertaling van Vos se Intieme afwesige (2009) gedoen het as Intimately absent (2010). Die problematiek van vertaling, veral van poesie, is dat die vertaler dikwels moet kies om of die betekenis en inhoud of die vorm en struktuur van die gedig te behou. Oor die algemeen het De Kock hom egter goed van sy taak gekwyt, en is die vertalings sensitief vir die integriteit van die oorspronklike gedigte.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []