Bekering van dooie tot lewende jaloesie ... : die hamburger-verhaal : fokusartikel

2009 
My 12-jarige seun het van 'n maatjie af gekom met 'n pakkie in sy hand vir aandete. 'n Hele MacDonalds-hamburger en skyfies. Sy pa het hom ook beny, maar ek het dit nie gewys nie, of ek dink nie ek het nie. Die hamburger het alles om die tafel verander, eers die atmosfeer en toe die smaak van die kos op ons borde wat gewoonlik vir ons lekker is. Na die tafelgebed uit 'n hart wat nie oorgeloop het van dankbaarheid nie, het sy twee jonger sussies met afgryse gekyk hoe hy smul en ek het liewer weggekyk.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []