As dood Lewe word, Helene De Kock : fokusresensie

2008 
Die "Verhaal van die dood - maar veral van die Lewe" begin by die lewe van elke dag - 'n lewe wat voortgaan asof dit altyd dieselfde sal bly. Dan ruk alles tot stilstand deur die dood van Jaco de Kock. Die fases van die familie se narratief illustreer die tere liefdesband tussen ouers en kinders; die belewing van die doodstyding deur die ouers en familie; die proses tot en met die begrafnis; die begrafnis en die troos uit die Woord; die dae en maande wat volg in die rouproses; die worsteling met die God van lewe en Lewe; die groei van die ouers tot die belewing van 'n tyd waar "blydskap en hartseer susters geword het" en dan die goue uitkoms : 'n gesondword in Christus.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []