Waarom melkaantekening deur Logix? : produksie-aantekening

2014 
Verskeie studies bewys dat die werklike verskil tussen wins en verlies in melkkuddes eintlik gaan oor optimale benutting van insette. Melkaantekening fokus op die optimale benutting van al die hulpbronne tot beskikking van die melkboer en om die belangrikste belegging, die diere self, die beste rendement te laat lewer, terwyl dit so goed as moontlik in waarde moet toeneem.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []