Bliksemlose woorde. Gebroke sinne, Stef Bos : book review

2004 
Die Belgiese folk-sanger Stef Bos lewer met Gebroke sinne syeerste tree in die halfwoestyn van die Afrikaanse poesie. Die tekste,grotendeels liefdespoesie, is vertaal uit die Vlaams deur Bos self endeur Marriana Booyens, ook die illustreerder. Die bundel wordaangebied as 'n tipe koffietafelboek, uitgegee in groot hardebandformaaten versier met volblad-kleurillustrasies. Die sanger segewildheid onder Suid-Afrikaanse gehore verklaar sekerlik diewaagmoed van die uitgewers om poesie so luuks te verpak. Of dietekste daarin vervat wel so 'n verpakking verdien, is debatteerbaar.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []