language-icon Old Web
English
Sign In

Lekaanvulling van 'n veldkudde

2017 
'n Magdom artikels is al oor die aanvulling van ’n veldkudde geskryf. ’n Verskeidenheid navorsingstudies oor die aanvul van fosfaat en proteien is gedoen, wat beginselgewys in dieselfde rigting dui. Nieteenstaande word versoeke vir inligting oor aanvulling voortdurend ontvang.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []