Solid waste management in intensively farmed rural areas : a Western Cape case study
2005
Waste control in intensively farmed and densely settled rural areas of South Africa
poses a particular challenge to integrated waste management policy. In this case study,
undertaken in the Western Cape, a survey among 350 rural landowners revealed a
typology of the significant amounts of often environmentally detrimental waste generated,
and confirmed that inappropriate storage, collection and disposal strategies
were employed on rural properties. Disposal sites were generally poorly located, constructed
and operated, generating environmental problems. Owners' perceptions of
their own practices, their attitude towards participation in alternative waste management
schemes, and their service needs are reported on in this article in order to inform
service provision strategies. Owners expressed a variety of needs and requirements for
public service delivery, as well as a willingness to participate in and to pay for services.
End
Afvalbeheer in landelike gebiede waar intensief geboer word : praktyke en probleme in 'n Wes-Kaapse gevallestudie Afvalbeheer in intensief bewerkte en digbewoonde landelike gebiede in Suid-Afrika
skep uitdagings vir 'n geintegreerde afvalbestuursbeleid. Hierdie navorsing in die Wes-Kaap rapporteer die resultate van 'n opname onder 350 landelike grondeienaars. Die
beduidende hoeveelhede afval, wat dikwels omgewingsbedreigend van aard is, word
geklassifiseer en 'n analise van die afval bevestig die dikwels gebrekkige praktyke vir
die berging, versameling en opruiming daarvan op die eiendomme. Afvalterreine se
algemene swak plasing, konstruksie en bedryf skep omgewingsprobleme. Eienaars se
eie persepsies oor hul afvalpraktyke, hul bereidheid tot deelname aan alternatiewe
afvalbestuurskemas en hul diensbehoeftes word in die verslag gerapporteer om
diensleweringstrategiee te help rig. Eienaars vermeld 'n reeks behoeftes vir openbare
dienste en indien dit sou realiseer, is hulle bereid is daaraan deel te neem en daarvoor
te betaal.
End
Keywords:
- Correction
- Source
- Cite
- Save
- Machine Reading By IdeaReader
0
References
2
Citations
NaN
KQI