Word categories – prototypes and continua in southern bantu

1994 
In kontemporere kognitief-funksionele benaderings tot die interne or-ganisasie van onderskeidelik die primere leksikale kategoriee N(omina) en V(erba) staan die begrip kontinuum sentraal. Nogtans word die primere kategoriee nog steeds as onderling onafhanklike en diskrete kategoriee gesien. In ons ondersoek van die interrelasies tussen die primere leksikale kategoriee met vei-wysing na Zulu het ons bevind dat alhoewel prototipes van die kategoriee N(omina) en V(erba) in wese onafluinklike is word hulle tog aan mekaar geskakel op ′n kontinuum. Op hierdie kontinuum vorm die tradisionele Bantukategorie A(djektief) die sentrale skakel tussen die twee ekstreme kategoriee. Vandaar die gevolgtrekking dat N(omina) en V(erba) nie diskrete onafhanklike kategoriee is nie, maar wel ekstreme pole op ′n kontinuum van leksikale kategoriee.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    20
    References
    9
    Citations
    NaN
    KQI
    []