Kom laat ons Psalmsing tot eer van die Here! : gedagtes rondom Hervormingsondag

2004 
31 Oktober 1517 het verreikende betekenis as Luther sy 95 stellinge teen Wittenberg se kerkdeur publiseer - ook die kerklied is weer in die mond van die kerkvolk gele. Daar is al in die kerkvergadering van 367 in Laodisea besluit dat niemand in die kerk mag sing nie, behalwe die kanonieke sangers. Op die stadium toe Luther na vore gekom het, het afgerigte kore met Gregoriaanse katedraalmusiek in Latyn gesing, terwyl die "leke" (die volksgemeente) moes toeluister.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []