Interpretasie van die metafoor “saam met Christus gekruisig” (Gal. 2:15-21)
2008
Eerstens word bepaal wat ’n metafoor is en riglyne word neergele vir die interpretasie van ’n metafoor. Die riglyne word dan toegepas op die metafoor, saam met Christus gekruisig, in Galasiers 2:15-21. Die grammaties-historiese eksegetiese metode word gevolg, soos voor- gestel deur De Klerk en Van Rensburg (2005).
Keywords:
- Correction
- Source
- Cite
- Save
- Machine Reading By IdeaReader
20
References
0
Citations
NaN
KQI