Reformasie 500 : brandpunt
2016
Ons is ongeveer halfpad deur die jaar 2016. Daar le nog 'n paar driwwe en hoogtes die jaar in die pad voordat ons die Ou- en Nuwejaarsgesange aanhef. Hoekom sal 'n mens nou reeds begin dink aan die jaar 2017? Laat moedeloosheid toe dat 'n mens die jaar omwens? Ek dink nie so nie. Bykans op geen front is daar voorspellings dat 2017 'n rustiger jaar sal wees as 2016 nie. Inteendeel! Waarom nou reeds 2017 in die gesprek betrek? Kom ons staan 'n oomblik daarby stil.
- Correction
- Source
- Cite
- Save
- Machine Reading By IdeaReader
0
References
0
Citations
NaN
KQI