Besparing op medisyne vir aangepaste rasse

2017 
Aangepaste beesrasse kan die siektes en peste van Afrika beter hanteer en is nie so swaar op jou beursie nie. Dit kan soos ’n verkoopsfoefie of sommer net ’n storie klink, maar dr Gustav Trumpelmann, wat al vir 47 jaar met Bonsmaras boer en sedert 1972 ’n plattelandse veearts is, kan daarvan getuig dat die Bonsmara ’n aangepaste ras is wat in harmonie met die natuur leef, minder vatbaar is vir omgewingsiektes is en dus ook minder uitgawes aan medisyne vir die boer beteken.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []