'n Stukkende hart op elke sitplek : hoop vir dié wat seer het, Ruth Graham & Stacy Mattingly : boekresensie

2009 
Billy Graham skryf in die voorwoord van die boek deur sy dogter Ruth en haar medeouteur die volgende : "Ruth het vir ons gese haar grootste begeerte met die prysgawe van haar privaatheid deur haar persoonlike ervaring eerlik in die boek te deel, is dat dit mense wat 'n traumatiese ervaring beleef, sal help en dat dit insig sal bied aan diegene wat probeer om 'n vriend(in) of geliefde wat deur diep waters gaan te help."
Keywords:
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []