Lammer-afronding in die voerkraal : voer & voeding

2012 
Hoe insetkostes en gevolglike laer winsmarges is die dryfkragte om verhoogde vleisproduksie en voeromsetdoeltreffendheid gedurig na te streef. Voeding maak 60 tot 75% van die koste (uitgesluit die aankoopkoste) van elke kilogram vleis van 'n intensief-gevoerde lam uit. Daarom moet daar deurlopend aandag gegee word aan nuwe voedingstegnologiee en -strategiee.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []