Die effek van verskillende middels op die voorkoms van putjieskade op volstruisvelle

2013 
Die gebruik van geregistreerde spuitmiddels, teenoor die gebruik van ongeregistreerde of opgietmiddels, word aanbeveel vir die beheer van eksterne parasiete en putjieskade op volstruisvelle. Let daarop dat die gebruik van organofosfate nie aanbeveel kan word in die volstruisbedryf nie. Meer gereelde behandeling met insekbeheermiddels wat geregistreer is vir gebruik by volstruise behoort die effektiwiteit van hierdie middels te verhoog en putjieskade te verminder. Dit is belangrik dat die middels ten aile tye aangewend word volgens die aanwysings, aangesien gewysigde aanwending die effektiwiteit van die middels kan benadeel.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []