Bacchylides Ode 3: Translation and Essay

1986 
In hierdie artikel word Ode 3 van Bacchylldes, 'n Griekse digter uit die vyfde eeu v.C., vertaal en beskryf. Daar word gepoog om die teks so noukeurig, suiwer en helder as moontllk te vertaal en steeds die essensie van die Griekse teks oor te dra. In die artikel word die gedig in sy historiese konteks geplaas en literer bespreek.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []