Die skool en die onderwyser as faktore in die geestesgesondheid van die kind
1961
Ons hou geestesgesondheidsweke, stig beroepsentrums, samel geld in om mense wat geestelik siek is te genees, klae oor die tekort aan psigiaters, kliniese sielkundiges, bedryfsielkundiges, voorligters, skoolpsigoloe,ens. ’n Karige kwarteeu gelede het ons aan al hierdie dinge slegs akademiese aandag gewy. In hierdie kursus wordverskeie tipes kinders bespreek en geleer hoe om hulle probleme te benader.
- Correction
- Source
- Cite
- Save
- Machine Reading By IdeaReader
0
References
0
Citations
NaN
KQI