language-icon Old Web
English
Sign In

Krisis!! : fokus op perdevervoer

2011 
Die ondenkbare het gebeur! Netnou nog was jy rustig op pad, perdewa agter die bakkie, en in jou gedagtes was jy besig om ritstrategie uit te werk ... die volgende oomblik is jy in die veld. Jou bakkie en perdewa le albei op hul sy, jy hang half skeef in jou sitplekgordel en wonder wat het gebeur. Wat nou?
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []