Die verband tussen werknemertevredenheid en organisasieverbondenheid.

2004 
The relationship between employee satisfaction and organisational commitment. The primary goal of the study is to determine whether a relationship exists between employee satisfaction and organisational commitment. A secondary goal is to determine whether any biographical variables mediate this relationship. Standardised instruments were used for operationalising these two contructs. A sample of convenience yielded 167 respondents out of a sampling frame of 300 employees from a financial organisation. Only 145 respondents returned fully completed questionnaires that were used for final analysis. Responses from both questionnaires were subjected to a factor and item analysis. A statistically significant relation between employee satisfaction and organisational commitment was found. The implications of the findings are discussed further. Opsomming Die primere doel van die studie is om vas te stel of daar ’n verband bestaan tussen werknemertevredenheid en organisasieverbondenheid. ’n Sekondere oogmerk is om te bepaal of enige biografiese veranderlikes hierdie verband medieer. Gestandaardiseerde instrumente is gebruik om hierdie twee konstrukte te operasionaliseer. ’n Gerieflikheidsteekproef het 167 respondente uit ’n steekproefraamwerk van 300 werknemers van ’n finansiele instelling opgelewer. Slegs 145 respondente het volledig voltooide vraelyste terugbesorg, wat vir finale ontleding gebruik is. Response op albei vraelyste is aan ’n faktor- en itemontleding onderwerp. ’n Statisties-beduidende verband tussen werknemertevredenheid en organisasieverbondenheid is gevind. Die implikasies van die bevindinge word verder bespreek.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    23
    References
    14
    Citations
    NaN
    KQI
    []