Die kerkorde en doe missionale taak van die kerk ...'n teenstrydigheid? : brandpunt

2013 
Die kerkorde maak oenskyn lik op 'n beperkte wyse vir die missionale taak van die kerk voorsiening. ("Missionale" taak verwys tans na die totale gerigtheid van die plaaslike kerk/gemeente om die sendingopdrag uit te voer.) Slegs een van die 86 artikels verwys enigsins na die kerk se missionale taak. Kerkorde artikel 7 reel dat kerke ver ga der word op plekke waar die evangelie voorheen nog nie verkondig is nie. Dit gebeur deurdat 'n gemeente 'n sendeling beroep en bevestig en uitstuur om kerke (op 'n ver plek, selfs buite die landsgrense) te vergader.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []