language-icon Old Web
English
Sign In

Vroue in die GKSA : diskussie

2009 
GROOT moeilikheid!! - 'n Man(like predikant) skryf oor vroue in die GKSA. Tot dusver was dit net mans wat oor die vrou in die besondere ampte Sinodebesluite geneem het. Rosil Jager se artikel ("Sinode 2009 en vroue in die GKSA", Die Kerkblad Oktober 2009) kan baie maklik en heelwat kritiek kry. Die verskillende reaksies op die Sinodes (vanaf 1988) se besluite oor die saak "Vroue in die besondere ampte" lig woordeloos 'n baie dieper probleem uit. Ons fokus meer op die persoon in die amp as op die (verwaarloosde?) taak van die amp. En praat ons oor amp, moet ons eers oor kerk praat.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []