Teologiese Skool en Noordwes-Universiteit se 140-jarige vierings op Burgersdorp : briewe
2009
Op Burgersdorp gee Oom Gerrit Coetzee my 'n Almanak van 1899 uit hulle argief. Daarin skryf ds. M Postma uit Johannesburg die Voorwoord onder die opskrif: "Jesus Christus is gisteren en heden dezelfde en in der eeuwigheid" (Heb 13:8). Dis simbolies van ons belewenis en besoek aan die dorp en eerste Teologiese Skool.
- Correction
- Source
- Cite
- Save
- Machine Reading By IdeaReader
0
References
0
Citations
NaN
KQI