Mortality caused by histomoniasis in young greywing francolin

1993 
Histomoniasis is a common avian disease in wild and domestic gallifarms in the northern hemisphere, but is rare in southern Africa. Greywing francolin Francolinus africanus chicks reared in captivity in the eastern Cape Province during the summer of 1989 - 1990 suffered, and ultimately died, from histomoniasis. Treating chicks with furaltadone 13,2% in medicated drinking water prevented or cured this disease in the following breeding season. In die noordelike halfrond is histomoniase 'n algemene siektetoestand van beide wilde en mak hoenderagtiges. Die toestand kom selde in Suid-Afrika voor. 'n Aantal bergpatryskuikens Francolinus africanus wat gedurende die somer van 1989 - 1990 in die Oos-Kaap op hok grootgemaak is, het aan die siekte gevrek. Behandeling van die kuikens met furaltadone 13,2% in die drinkwater het histomoniase verhoed of genees gedurende die daaropvolgende somer.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    4
    Citations
    NaN
    KQI
    []