Die ontmaskering van 'n patriargale opset. Die wrede somer, D. Immelman : book review

2002 
Die wrede somer (2002) is die ses-en-dertigste roman wat uit die produktiewe skrywerspen van Doc Immelman verskyn en kan, saam met sy vorige jag-, misdaad- en oorlogsavontuurverhale, onder die noemer populere ontspanningslektuur tuisgebring word. Weer eens vorm die voormalige Suidwes die verhaalruimte, terwyl daar opnuut geput word uit die konvensies van die sogenaamde formuleliteratuur.
Keywords:
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []