language-icon Old Web
English
Sign In

Skoot, Paul Miles : boekresensie

2010 
Paul Miles se debuut pomp aksie soos bloed uit 'n vars koeelwond. En bloed en derms, ook die uitryg van eksistensiele derms, is volop. In 'n onderhoud in 'n Sondagkoerant (Sondag, 2.08.09) se Miles die boek is "'n gebed teen oorlog vanuit die oorlog." En so is dit ook. Die karakters is almal op die een of ander wyse gewond deur oorlog, fisies en veral psigies. Omdat die teks so kort is, wil ek so min as moontlik weggee van die verhaal.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []