Stefans Grové 80 : 'n enkele woord van 'n oud-student en oud-kollega, namens almal : personalia
2002
As 'n bekende persoon 60 word, verskyn daar moontlik erens 'n vriendelike artikeltjie waarin sy of haar kwaliteite en eienaardighede op simpatieke wyse vermeld word. Op 65 'tree' jy 'af', op sy beste met applous, handdrukke en 'n geskenk. As jy daarna nog erens kom, weet die jongeres nie wie jy is nie en sal die oueres, die wat jou vroeer wel geken het, hoogstens onder mekaar 'n enkele opmerking oor jou gryser hare, aarselender gebaar en derglike maak - ou mense se rolletjies is uitgespeel en gelukkig is daar baie jonger mense om oor te neem.
Keywords:
- Correction
- Source
- Cite
- Save
- Machine Reading By IdeaReader
0
References
0
Citations
NaN
KQI