Biobrandstof in Suid-Afrika - waar staan ons?
2012
Baie ontwikkelende lande kyk na biobrandstofprojekte as alternatiewe energiebron. Suid-Afrika sien biobrandstof ook as 'n manier om armoede te verlig en sosio-ekonomiese ontwikkeling te bevorder. Ten spyte hiervan het grootskaalse biobrandstofproduksie in Suid-Afrika nog nie posgevat nie, ondanks verklarings, planne, debatte en werksessies die afgelope paar jaar. Dit het veroorsaak dat groot brandstofverskaffers hul projekte gekanselleer of vertraag het.
- Correction
- Source
- Cite
- Save
- Machine Reading By IdeaReader
0
References
0
Citations
NaN
KQI