Vroeë adolessente se persepsies van hulle primêre versorgers se betrokkenheid by die skoolgemeenskap in n Hoë–Risiko Gemeenskap

2015 
Early adolescents’ perceptions of their primary care-givers’ involvement as to the school context in a high-risk community is important for their relational and personal well-being. Although school performance is of crucial importance concerning positive youth development, many South African adolescents are still part of the high incidence of repeating grades and drop-out statistics. The study was conducted within the theoretical framework of positive psychology to explore resources aimed at higher levels of well-being. The qualitative method was used, and participants between the ages of twelve and fourteen years of age, of one school in a high-risk community, were selected.. Demographic information shows that the primary care-givers of most participants are not their biological parents. Findings indicate that early adolescents’ perceptions of family imply the providing of basic needs as a requirement for school involvement. Also, the mostly negative emotional nature of home and learning environment interactions, adds to negative patterns which are associated with a high-risk community. This study offers an important contribution to Positive Psychology towards the understanding of early adolescents’ relational well-being and its context. Recommendations include guidelines for interventions while taking into account external as well as internal factors. Keywords: Early adolescents, primary care-givers, school community, high-risk community Abstrak: Vroee adolessente se persepsies van hul primere versorgers se betrokkenheid by die skoolkonteks in ‘n hoe-risiko gemeenskap is bepalend vir hul verhoudings- en persoonlike welstand. Alhoewel skoolprestasie van deurslaggewende belang is om positiewe jeugontwikkeling te bewerkstellig, is vele Suid-Afrikaanse adolessente steeds deel van die hoe voorkoms van herhaal-enuitvalstatistiek. Die studie is gedoen binne die teoretiese raamwerk van die positiewe sielkunde om hulpbronne te verken wat welstand kan bevorder. Die kwalitatiewe metode is gebruik, en deelnemers tussen die ouderdomme twaalf en veertien jaar oud, verbonde aan een skool in ‘n hoe-risiko gemeenskap, is gekies. Demografiese inligting toon dat die meeste deelnemers se primere versorgers nie hul biologiese ouers is nie. Bevindings toon dat vroee adolessente se persepsies van familie die voorsiening van basiese behoeftes as ‘n vereiste vir skoolbetrokkenheid behels. Die hoofsaaklik negatiewe emosionele aard van skool-en-huis interaksies dra by tot negatiewe patrone wat met ‘n hoe-risiko omgewing geassosieer word. Hierdie studie lewer ‘n belangrike bydrae tot die Positiewe Sielkunde, aangesien waardevolle inligting verkry is sodat vroee adolessente se verhoudingswelstand binne konteks verstaan kan word. Aanbevelings behels riglyne vir intervensies met die inagneming van eksterne asook interne faktore. Trefwoorde: Vroee adolessente, primere versorgers, skoolgemeenskap, hoe-risiko gemeenskap https://doi.org/10.19108/KOERS.80.2.2226
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    1
    Citations
    NaN
    KQI
    []