Die Sesde Unisa Orrelakademie en Unisa Orrelkompetisie : chronicles

2001 
Die Unisa Orrelakademie is nie net een van die belangrikste geleenthede vir Suid-Afrikaanse orrelliefhebbers nie, maar ook reeds 'n gevestigde geleentheid op die musiekkalender van ons land. Gedurende Julie 2001 het die Departement Musiekwetenskap in samewerking met Die Unisa Musiekstigting die Sesde Unisa Orrelakademie asook 'n Unisa Orrelkompetisie by Unisa se hoofkampus in Pretoria aangebied. Hierdie orrelfees het bestaan uit drie fasette: 'n orrelkompetisie vir jong orreliste, meesterklasse en 'n orreluitvoering deur die professor Ludger Lohmann (Stuttgart), en 'n koordag.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []