Die Suid-Afrikaanse politieke omgewing en die 2009-verkiesing : : prinsipiële besinning

2008 
Min twyfel bestaan dat sedert die Polokwane-konferensie (einde 2007), die Suid-Afrikaanse politieke omgewing heelwat verander het. Endemiese konflikte binne die ANC wat oor jare heen opgebou het, het na die oppervlak gekom. 'n Opposisie vanuit die ANC-groepe vanuit Uhuru-partye in onder meer Suider Afrika) het homself voltrek met die totstandkoming van COPE. In meer as een opsig is COPE 'n produk of simptoom van makroverandering en nie die oorsaak van hierdie verandering nie.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []