Watter pad kan ons volg met die vrou in die amp ná Sinode 2012? : brandpunt
2012
By Sinode 2012 het 'n ordevoorstel gedien wat inhou dat die Sinode nie beswaarskrifte behandel het teen die besluit van Sinode 2009, dat vroue nie as ouderlinge en predikante mag dien nie. Daar was ook 'n be swaarskrif teen die besluit van Sinode 2003 wat handel oor die vrou in die diakenamp. Die wyse waarop die ordevoorstel (besluit) ter tafel gekom het, sommige inherente teenstrydighede in die besluit en so meer, stel ons voor die vraag oor die pad wat gemeentes vir ten minste die volgende drie jaar moet loop met betrekking tot die vrou in die amp van ouderling.
- Correction
- Source
- Cite
- Save
- Machine Reading By IdeaReader
0
References
0
Citations
NaN
KQI