SUITABLE FEEDING SYSTEMS FOR FAT LAMB PRODUCTION

1971 
Ondersoel b ingestel na die ontwikkeling van doeltreffcnde slaglamproduksierantsoene d ur gebruik te haak v.n venkillende sappite voere, Ve€rtig Dohne Metino ooie ir jaarliks vit dde jaar onmiddcllik na partus in vier groepe van tien elk verdeel (;roep I hct mietiekuilvoet, Groep 2 Japanse radyse, Gtoep 3 groen koringweiding en (;roep 4 klagvocr as hoof bestanddeel in die rlntsoen ontvang. Daar was geen statisties beduidende vcrskille t,o.v. speengewiS van lammen nie maar wel 'n hoogsbeduidende verskil (P<0,01) t.o.v. lamkarkasgewigte. Karkasse van Groepe 3 en I was swaarder as die van Groepe 2 en 4. Goealkoop geproduseerde sappige voere soos Japanse a!dyse en mielickuilvoer in prcduksienntsoene kan dus ingcskakel word sonder om produksie prys te gee. In die Bevalle waar wintergraanweiding doeltreffcnd benut word deuI bv. twee uur wciding per ooi en lam per dag toe te laat kan die ekonomiese lonendheid van die steb€l moeilik oodref word.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    1
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []