Is die kerk relevant? Enkele gedagtes oor die kerk : fokus

2014 
Ons lewe in 'n tyd waar gelowiges baie keer 'n behoefte uitspreek om iets as kerk te doen. Mense het 'n behoefte daaraan dat die kerk in die gemeenskap waarin hulle leef, sigbaar moet wees. Wanneer die erediens verby is, word al meer gevra: Hoe is die kerk in die gemeenskap sigbaar? Kerke bele daarvoor in verskillende projekte, soos byvoorbeeld voedingsprojekte (sopkombuise), naaldwerkklasse, projekte by weeshuise, en die ondersteuning van MIV-positiewe mense en so meer.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []