Bioprospektering, wetgewing en navorsing by universiteite in Suid-Afrika : research and review article
2006
Bioprospecting, legislation and research at universities in South Africa South Africa is particularly rich in biodiversity. This biodiversity may be utilised and has commercial
potential. Bioprospecting is the systematic evaluation of biodiversity by making use of advanced
technologies in search of and development of commercially, valuable new products. The international
Convention on Biodiversity and the national Biodiversity Act accentuate the sustainable use and
conservation of biodiversity and set certain prerequisites for bioprospecting and the research concerned
with it. Research with indigenous biological resources is also affected by this legislation. Almost every
university in South Africa is involved in bioprospecting projects and / or research with indigenous biological
resources. A short overview of the origin of the Biodiversity Act is given. Research management and
researchers are hereby informed of the current legal implications of the Biodiversity Act on research at
universities.
Suid-Afrika is besonder ryk aan biodiversiteit. Die biodiversiteit kan benut word en het kommersiele
potensiaal. Bioprospektering is die sistematiese evaluering van biodiversiteit deur gebruik te maak van
gevorderde tegnologie in die soeke na en ontwikkeling van kommersieel waardevolle nuwe produkte. Die
internasionale Konvensie vir Biodiversiteit en die nasionale Biodiversiteitwet beklemtoon die volhoubare
benutting en bewaring van biodiversiteit en stel sekere vereistes aan bioprospektering en die navorsing
daarby betrokke. Navorsing op inheemse biologiese hulpbronne word ook deur die wetgewing geraak.
Feitlik elke universiteit in Suid-Afrika is betrokke by bioprospekteringsprojekte en / of navorsing op
inheemse biologiese hulpbronne. 'n Kort oorsig oor die ontstaan van die Biodiversiteitwet word gegee.
Navorsingsbestuur en navorsers word hiermee meegedeel wat die huidige wetlike implikasies van die
Biodiversiteitwet op navorsing by universiteite in Suid-Afrika is.
Keywords:
- Correction
- Source
- Cite
- Save
- Machine Reading By IdeaReader
0
References
0
Citations
NaN
KQI