language-icon Old Web
English
Sign In

Ons regering Christelik

2009 
Na die pas afgelope verkiesing het ons land sy derde regering binne die politieke bedeling wat in 1994 sy beslag begin kry het. As Gereformeerdes het ons 'n bepaalde verwagting van die regering, onder andere wat betref die regering se houding teenoor (ons) godsdiens. Hierdie artikel nooi jou om op grond van die Skrif en ons belydenis saam te besin oor hoe ons die huidige stand van sake in hierdie verband moet beoordeel, wat ons strewe hieroor moet wees, en veral : wat ons taak en roeping binne die huidige bedeling is.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []