Die verhouding van bogrondse plant materiaal tot wortelgroeiveranderlikes van mielies op die Rooipoort/Clansthal ekotoop

1991 
Die verwantskap tussen bogrondse droeplantmassa, blaar- area-indeks en wortellengte vir mielies (Zea mays L. cv. PNR473) is op 'n Clansthal grondserie naby Potchefstroom ondersoek om sodoende 'n bydrae tot gewasmodellering te maak. Toekomstige wortellengtemetings kan moontlik by die ekotoop en cultivar uitgeskakel word deur gebruik te maak van regressievergelykings indien die blaararea-indeks of bogrondse droeplantmassa bekend is.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    1
    References
    1
    Citations
    NaN
    KQI
    []