Onrus en Geweld : 2009 (1) : joernaal

2009 
Een van die gebeure wat die grootste opspraak tydens die verslagtydperk gelewer het, was die ontbinding van die sogenaamde Skerpioene (Direktoraat van Spesiale Operasies). Die ontbinding het tot hewige kritiek en hofsake aanleiding gee. Daar is onder meer beweer dat Suid-Afrika nie langer sy verpligting teenoor die wereld % om internasionale georganiseerde misdaad te help bekamp % sal kan nakom nie (sien bv Legalbrief Today (2008-11-04) www.legalbrief.co.za).
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    1
    Citations
    NaN
    KQI
    []