Groei en produksie van ‘n aanal aangeplante weidings onder beweiding

1988 
Uittreksel Die groei en produksie onder beweiding van ‘n aantal aangeplante weidings is met behulp van die verskilmetode bepaal. Uit die data verkry in die proef is dit duidelik dat indien daar besproeiingswater beskikbaar is, groen materiaal dwarsdeur die jaar voorsien kan word. Spesies wat in so ‘n kombinasie gebruik kan word, is byvoorbeeld Dactylis glomerata, Festuca arundina‐ceae, Lolium multiflorum en Digitaria eriantha. D. eriantha kan egter met Eragrostis curvula, Cynodon dactylon of Medicago sativa vervang word. Loliumperenne het die laagste droemateriaalproduksie van al die spesies onder besproeiing gelewer.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    11
    References
    1
    Citations
    NaN
    KQI
    []