Die rol van die vader by veralgemeende angsversteuring : research article

2007 
The role of the father in generalised anxiety disorder While the behavioural sciences have done much research on generalised anxiety disorder (GAD), a justifiable pastoral therapeutic approach, combined with unique etiological insights into a therapy for the individual who suffers from it, is needed. In this study the correlation between the individual's father image and her / his image of God, as well as its influence on the development of GAD is researched. The correlation between father- and God images and the symptomatology of GAD are graphically indicated. It highlights the phenomenon that a negative father image, which leads to a distortion of the individual's image of God, results in existential insecurity. This deprivation of security is identified as a causal factor for GAD. Some suggestions concerning pastoral therapy to people suffering from GAD are offered. Terwyl daar vanuit die gedragswetenskappe heelwat navorsing oor veralgemeende angsversteuring gedoen is, is daar 'n behoefte aan 'n verantwoordbare pastoraal-terapeutiese benadering, met unieke etiologiese insigte, asook terapie aan individue wat daarmee saamleef. In hierdie studie word die korrelasie tussen die individu se vaderbeeld en Godskonsep ondersoek, sowel as die invloed wat hierdie konsepte se rol in die ontwikkeling van veralgemeende angsversteuring speel. Die korrelasie tussen vader- en Godsbeelde, met die simptoma-tologie van veralgemeende angsversteuring, word grafies voorgestel. Hierdeur word aangetoon dat 'n negatiewe vaderbeeld wat tot 'n distorsie van die individu se Godsbeeld lei, 'n eksistensiele sekuriteitsgebrek tot gevolg kan he. Sodanige ontbering van sekuriteit word as 'n oorsaaklike faktor vir die ontwikkeling van veralgemeende angsversteuring geidentifiseer. Voorstelle rakende pastorale terapie aan persone met veralgemeende angsversteuring word ten slotte gemaak.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []