language-icon Old Web
English
Sign In

Die afrond van ou koeie

2015 
Die afronding van ou koeie, wat hoofsaaklik as C3 en vetter bemark word, is 'n algemene praktyk. Hoewel baie data bestaan vir die beste praktyke rondom die afronding van speenkalwers, is weinig praktykdata beskikbaar vir die beste afrondingspraktyke of rantsoensamestelling vir ou koeie.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []